Elisma en Bertie se groot dag, 31/10/2015

Show all

2

Hy was tans nog in Langebaan vir `n kurses en sy ouers en sy broer van Nieu-Zeeland het by hom gekuier vir die naweek. Ek is die Donderdag van Bloemfontein af Kaap toe gevlieg. Saterdag oggend het ons `n lieflike dag in Paternoster spandeer en later die middag het hy `n piekniek mandjie gepak en ons het gaan piekniek hou op Jacobsbaai se strand….daar het hy op sy knie afgesak en my gevra om te trou…ek was natuurlik in die hemel!!!