parallax background

Wit en swart foto idees vir julle Troudag

June 24, 2016
Organiese Handruikers
June 21, 2016
Transformeer jou onthaal
July 2, 2016
 

Wit en Swart Foto Idees


Is jy besig om jou kortlys op te stel vir die fotograaf? Wel, hier is vier idees wat jy by jou lys kan voeg om tydlose herinneringe te skep...

Wit en swart trou fotos kan beslis 'n treffende, tydlose en romantiese storie skep... Daar is net soveel meer emosie wat die monochroom fotos uitbeeld.