Bybel Projek

SM Bybel Projek
Vir die wat bereid is om meer as R250 te skenk, gaan in 'n trekking om dan 'n volledige gedrukte weergawe te wen terwaarde van R720.00. Vir die wat breid is om meer as R1000+ te skenk, gaan in 'n trekking om 'n 2 ure One-On-One Beplanning Sessie met STROOIMEISIE ter waarde van R2500. Die projek eindig 31 Oktober. betalings moet VOOR 30 Oktober gemaak word. *CUM BOOK HET ONS UITDAGING AANVAAR OM ONS TE AANKOPE THE "MATCH"...*
As jy 'n persoon of besigheid wil nomineer om hulle harte oop maak vir die projek, verskaf asseblief hulle epos adres hier of "copy" die link voor jy jou bestelling plaas en stuur dit gerus vir hulle en help ons om 'n verskil te maak. http://strooimeisie.co.za/
Bruid: Verskaf asseblief jou Strooimeisie/s se epos adresse vir die Strooimeisie Nuusbrief. Strooimeisie: Verskaf asseblief die Bruid se epos adres vir die Strooimeisie Nuusbrief. Verskaffer: Verskaf 'n Bruid se epos adres wat jy dink sal baat vind by ons Troudag Beplanner