Troubeplanning Wenk # 101 – Praat oor wat jy wil hê.
April 14, 2017
Show all

50 Unieke (+ Pret!) Henneparty Idees

Is kroeghop en dans by die klub nie jou ding nie? Geen probleem! Ons het ‘n top lys saamgestel, insluitend 50 alternatiewe (+ pret!) Henneparty idees. En hierdie lys bewys dat jy nie altyd hoef te kies tussen drink, kroeghop, of klubs nie. :) Hierdie uitgesoekte partytjie idees belowe om pret te wees; plus, jy kan meng + pas (kies twee aktiwiteite of paar iets saam met 'n sjiek aandete uit).


Laat die partytjie begin!


Hier is vyftig van die mees ongelooflike (+ pret) idees vir Hennepartytjies. Sien? Hierdie lys wys dat jy nie altyd hoef te kies tussen kroeghop of klubs nie. EN ... hou in gedagte dat die beste Henneparty is dié waar jy aktiwiteite doen wat die BRUID voor lief is. :)


1. Verfklas

Sommige plekke het hierdie verf + proe klasse waar jy wyn of skemerkelkies kan bring. Die instrukteur wys jou hoe om te verf en jy leer terwyljy uithang met jou vriendinne. Tonne pret.

2. Komedie Klubs

3. Lag jou “jy-weet-what” af.

4. Pretpark

5. Ry die stampkarre! Hulle is die beste.

6. Mooimaak deur 'n gunsteling grimeerkunstenaar + verf die dorp rooi-aand!

7. Kluitklaplys Partytjie (“Bucket list”)

8. As daar iets is wat jy nog altyd wou doen, dan is dit nou die regte tyd om dit af te merk op jou Kluitklaplys.

9. Skermsweef (“Paragliding”)

10. “Longboarding”-ryklas (lang skaatsplank)

11. Inkopies + Uiteet

12. Musiekvertoning

13. Knortjor-pret (Go-Karting)

14. Trampolienpark

15. Warmlugballonrit - Lyk absoluut vreesaanjaend vir my.

16. Swembadpartytjie

17. Gaan kyk ‘n konsert

18. Wynproe-toer

19. Kry 'n Mixologist/spesialis kroegman om julle te leer hoe om skemerkelkies te maak

20. Blommerangskikkingklas

21. Huur ‘n vakansieplekkie in die berge

22. Spa-behandelings

23. Riviervaarte

24. Kanorit

25. Kampeer naweek (of “Glamping”)

26. Musiekfees

27. Kroeg hop en / of klub kuiers - Ek wou dit insluit, want dit is nogsteeds die # 1 tipe Henneparty.

28. Voetslaanroete

29. Skattejag

30. Bordspeletjies + DVD’s + Springmielies + Wyn

31. Strand naweek + hotel / woonstel huur

32. Eksotiese vakansie

33. Kookklas

34. Danslesse

35. Verfbal (“Paintball”) Daar was hierdie bruidsmeisies wat lelike strooimeisierokke by 'n tweedehandsewinkel gekry en gedra het tydens hul verfbal-speletjie... Hou hiervan! Maar, ernstig, eina! Ek het al voorheen gespeel en dit sou 10 x erger seermaak om getref te word in 'n rok.

36. Bootritte

37. Kegelbal

38. Fantasie aandete

39. Hotel-dakpartytjie/-swembadpartytjie

40. Gaan saam op ‘n toer

41. Pajamapartytjie

42. Plesierbootvaart

43. Naweek in ‘n groot stad

44. Rotsklim

45. Gevorderde bestuurskursus

46. Ballet of Opera

47. Ontrafel die Moord-aandete

48. Waterpark

49. Paaldans- / Buikdansklas (“Bellydance”)

50. Reksprong


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *