Werkswinkel

Na die heel eerste en ongelooflike STROOIMEISIE werkswinkel vir Bruide en Strooimeisies in Kaapstad, stel ons nou die Gauteng Strooimeisie Werkswinkel bekend,

Kom deel in 'n dag vol inspirasie.

In samewerking met van Suid-Afrika se top handelsmerke en diensverskaffers bied ons later die jaar 'n werkswinkel aan wat jou gaan betower met vars en nuwe idees vir jou Troudag.

Dis een werkswinkel wat jy NIE wil misloop nie, so daarom gee ons jou 'n geleentheid om jou sitplek te reserveer omrede daar net 'n beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar sal wees.

Voltooi asseblief die onderstaande vorm.


Epos Opgradering
Sending