Beplanner / Planner

Hier is jou kans om JOU insette te lewer!

In 2019 bring die Strooimeisie span, 'n hele nuwe Troudag beplanner.

Ons benodig jou insette as MEV, strooimeisies en verskaffers om die toekomstige bruide en hul Strooimeisies te help beplan aan hul droom troue.
Voltooi asseblief die vorm hieronder.

Beplanner Aankope
*Let wel dat hierdie aanbod slegs geldig is voor 31 Januarie 2018